Posted by: schabbers | Desember 2, 2009

Skink my uit ….. skink my uit…..

Baie mense het ‘n skoen fetish

……. ek gee egter nie om hoeveel skoene ek het

………. of hoe hulle lyk nie

………… net so lank ek skoene het wat gemaklik sit.

My fetish is egter

Ek sal my laaste geld uitgee vir ‘n mooi teepot!




Responses

  1. Pragtig!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: