Posted by: schabbers | Desember 4, 2009

Te mooi om te eet!


Responses

  1. Ek loop my altyd vas met ‘n club sandwich. Dis altyd of te groot of te droog of te sleg. (Moet nooit die Cathedral Peak Hotel s’n bestel nie. Dis walglik!)Maar as ek my kom kry, dan loer ek weer daarna op die spyskaart in die hoop… Want dit lyk so mooi.

  2. Oe brood en koffie. Jy kan my in ‘n “trap” vang daarmee.

  3. Milky Lane het die heeeerlikste Club Sandwich bedien. Toe sluit hulle by die S-W Mall – wonder of hulle nog iewers bestaan?


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: