Posted by: schabbers | Desember 10, 2009

Hoe het ek hier gekom?

“Hoe het ek hier gekom?” vra my sesjaaroud toe ek hom ferm aan sy hand by die skoolhekkie inwerk.

“Ek het jou ingeskryf,” sê ek.  En ek vat sy hand stewiger vas.

“Nou skryf my dan uit!”

Die dag as ‘n kind die eerste keer deur die skoolhek stap, stap hy uit sy beskutte, vertroude wêreld  –  binne-in die lewe in.  En sy ma kan hom nie daar uitskryf nie – hoe graag sy hom ook al teen al die seermaakdinge wil buffer.

Uit:  My hart se punt: geskryf deur Lizette Murray

Leef tydskrif Januarie 2010



Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: