Posted by: schabbers | Desember 19, 2009

Kaappunt


Responses

  1. Sjoe, maar die boonste foto is regtig mooi, het jy dit self geneem? Hoekom ek vra is want dit wil lyk of dit uit die lug uit geneem is. En dit verg nogal tegniek om so ‘n foto te neem. Ek self sal nie kan nie, maar ‘n vriend van my neem foto’s uit lug balonne uit, en hy s├¬ jy moet weet wat jy doen.

    • Nee nooit!!! But I wish……. Ek het egter ‘n baie goeie vriend, Google, wat die mooiste foto’s het!! Was nog net daar tot by die ou vuurtoring. Wens ek kon self foto’s neem vanuit daardie hoek!

    • Moet egter ongelooflik wees om dit vanuit ‘n lugballon te sien! Kan ‘n mens so iets doen daar? Maar waar sal daai wind jou ballon heen waai?

  2. Ek neem aan daar moet jy ‘n valskerm EN ‘n lifejacket saamvat­čść

    As ek dit nie mis het nie paraglide hulle daar iewers, maar ek twyfel of dit met die Suid ooster saamwerk.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorie├ź

%d bloggers like this: