Posted by: schabbers | Desember 29, 2009

Royal Albert


Responses

  1. Is daar iemand wat hierdie spesifieke koppies te koop het? Ek versamel die Trio’s van Royal Albert. Al is daar net ‘n koppie, piering of kleinbordjie, ‘seblief!!

    • Lynette,
      Ek deel ook die liefde van hierdie mooie koppies. In Kalkbaai is ‘n winkel – kan ongelukkig nie sy naam onthou nie – maar hy het ‘ou’ koppies en pierings en stelle van die dak tot die grond gepak en sover jy loop ‘oe’ en ‘aah’ almal oor die hoeveelheid. Ek is seker as jy die info-kantoor kontak sal hulle vir jou ‘n naam en kontakbesonderhede kan gee. Hoop jy vind wat jy soek.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: