Posted by: schabbers | Januarie 9, 2010

Ek glo

Ek glo in bome

en in rooibostee

Pantoffels en die blues

in duine en riviere

In kinders en die see.

Ek glo in kerse en in skulpe

in wierook en die son

In kerrie en Krismis

in branders en my woljapon

Ek glo in wolke

en in fairies

In vye en in kaas

in blare en in weerlig

In kitare wat kan raas

Ek glo in Rock ‘n Roll

en in skaaptjops

In klokke en in groen

in vure en dolfyne

In tjips en waatlemoen

Ek glo in varings en en vere

vergifnis en jasmyn

In biltong en in teddiebere

in lelies en in vonkelwyn


Ek glo

in woorde wat nooit wond ….

UIT:  AMANDA STRYDOM SE LIEDTEKSTE “KAALVOET”


Responses

  1. Mal oor die liedjie


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: