Posted by: schabbers | Januarie 11, 2010

Mooi woorde ….

……. uit die pen van HANNO VAN HEERDEN

Ek pos vir jou drie foto’s:  die eerste van my huis

die tweede een van Amsterdam en die derde uit Parys

In Londen ‘ n gedig geskryf – ek sit dit ook hierby

Verloor dit in ‘n  lugballon, keer dat jy dit kry

Jou lyf is my oase, jou hart is die fontein

Jou oë soos groen olywe, jou lippe proe soos wyn

Jy is die nomade in my lewe se woestyn

Woorde wat vir my mooi is uit sy liedjie “YSTER EN SATYN”


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: