Posted by: schabbers | Januarie 17, 2010

Lappoppe


Responses

  1. WAAR KRY EK DIE MOOI LAPPOPPE TE KOOP

    • kan jy my asseblief se hoeveel vra jy vir die lappop patrone asseblief

      dankie elsa

    • Waar kan ek die patrone kry van die pragtige poppe.

      Dankie

      • waar kan ek die patrone vir die oulike poppe kry

  2. Waar kan ek ‘n boek of boeke kry om hierdie mooi lappoppe te maak?

    Baie dankie byvoorbaat

    • Waar kan ek patroon van rag doll duet kry?

      • Ek VERKOOP nie die lappoppe of die patrone nie. Ek het daaroor geblog omdat lappoppe vir my MOOI is. My blog gaan oor GOED WAT VIR MY MOOI IS.

  3. Waar kan ek die lappoppe te koop kry???

    • Waar kan ek ‘n Lappop koop of waar kan ek patroon kry my kleindogters in Dubai

      moet dringend so ‘n pop kry.

      Groete

      Rina

  4. kan jy dalk vir my die patroon van lappoppe stuur of hoe maak mens om dit te kry

  5. Waar kan ek van die mooi poppe te koop kry,

  6. Is hierdie poppe te koop. En het julle ‘n website waar ‘n groter verskeidenheid gesien kan word? Hoor graag van julle.

  7. please let me know were i can buy these little dolls,they are adorable. regards lynn

  8. laat weet asb waar ek ‘n lappop kan koop vir Kersfees

  9. wil asb ook die patrone van die baie mooi lappoppe bekom?? Hoe gaan ek te werk? Jy het nog nie ‘geleef’ as jy nie ‘n lappop gehad het nie.

    • Magda jou terugvoer van die lappoppatrone kry ek nie die bladsy
      is blank dankie Erna

  10. Dit is die mooiste poppe!. Verkoop jy dit en wat is die pryse?

    Groete

  11. Het pas afgetree en wil graag lappoppe vir my kleinkinders maak,
    om besig te bly.Wil graag die patrone kry. Hoe gemaak ?

  12. graag wil ek ook van die patrone om lappoppe tee maak bekom. hoe gaan ek te werk om dit te kry. my kleindogter soek ‘n lang-been lappop. help asb

  13. Dit is die mooiste poppe!. Verkoop jy dit en wat is die pryse?

  14. Verkoop jy poppe en as jy doen wat is die prys? Ek is opsoek na ‘n pop met swar hare en rooi strukkies..

  15. Hi

    Waar kan ek die patrone kry van die oulike lappoppe

  16. soek patrone

  17. soek partrone van die lappoppe ek behoort aan die Voortrekkers en sal graag dat hulle van die mooi poppe moet maak
    dankie

  18. ek soek asb die patrone van die oulike lappoppe (ek moet vir my klein dogter ook een maak)
    waar kan ek dit in die hande kry en wat kos dit??

  19. Kontak my asseblief ek wil graag van jou patrone koop, baie dankie, groete

  20. laat weet my asseblief waar ek van die lappoppe kan koop/bestel. Dankie!

    • Ek verkoop dit nie. Dis net vir my mooi!

  21. Te lieflik! Dit het my inspireer en ek ht een vir my dogter probeer maak, byna klaar en ek dink – glad nie sleg nie! Jou poppe so mooi!

  22. Ek wil graag van die lappoppe koop. Kan iemand my dalk verwys waar ek dit te koop kan kry. Dankie


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: