Posted by: schabbers | Februarie 1, 2010

Dagboeke en Almanakke

‘n Nuwe dagboek is my dood …..

Moet net een hê vir die nuwe jaar!

En die eerste paar weke word dit getrou gebruik …… en teen Maart lê die ding vergete iewers in ‘n laai!

Die almanak word darem meer gebruik …. al is  dit net om na die mooi Bullies te kyk.

…..en te wonder of ek dalk nog een moet kry om groot te maak????????


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: