Posted by: schabbers | Februarie 7, 2010

N1

Groet my voor jy gaan

Laat weet my as jy daar is

Stuur vir my ‘n email wat sê dat jy my mis

En tel my in die strepe op jou pad

Maar werk maar net mooi met my hart wat jy

saam met jou vat.

As ek verlang dan troos ek myself

jy sit net onder in die straat

O en ek sit hierbo, maar my hart is by jou

aan die punt van die N1 in die Kaap.

Hier vanuit Jo’burg is afstand –

ja die laaste ding wat ek jou wil gee

So ek stuur maar ‘n pakkie en ‘n soen

aan my liefling by die see.

Laai vir my ‘n pakkie af

daar by vier agt Kightley straat.

En bel gerus na middernag as jy

bang is en met my wil praat.

En Sondaemiddae stort ek wel ‘n traan.

Duisend myl uitmekaar kyk ons saam na

die omnibus van 7de laan en

elke keer as jy hier weggaan

veg ek om my behoud,

want sodra jy weg is is my lyf nog warm

maar my hart voel koud.

Mooi woorde en musiek geskryf deur Hanno van Heerden.

Hy sing dit saam met Jak de Priester op sy cd :  “n Man soos Jan – Die Ritme van jou naam”


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: