Posted by: schabbers | Februarie 21, 2010

Dis lekker by die see!

The singing Butler


Skilderye deur:  JACK VETTRIANO


Responses

  1. Ag, hoe lekker lyk dit! Dis hoeka hel warm hier.

  2. Die skilderye dateer seker uit toeka se dae of is dit onlangs

    • Jong nee…. nie uit toeka se dae nie! Volgens Wikipedia en sy persoonlike website:www.jackvettriano.com is hy ‘n “moderne” skilder en het in 1989 eers sy eerste skildery verkoop. Hy is seker maar gefassineer (soos ek) deur dinge uit toeka se dae! Ek sien die afdrukke van die spesifieke skilderye altyd in kunswinkels en elke keer gaan staan ek stil en kyk hoe mooi hulle is. Terloops, “The singing Butler” is in 2004 vir 750 POND verkoop en die man maak jaarliks 500 000 pond uit die verkope van die afdrukke van sy skilderye!

  3. Een van my gunsteling kontemporêre skilders.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: