Posted by: schabbers | Maart 6, 2010

Christiaan Pretorius se towerkwassies

Christiaan Pretorius is ‘n Suid-Afrikaner van geboorte wat groot naam maak as muurskilder in Amerika.  Sy muurskilderye is in bekende hotelle soos die Ritz Carlton in Los Angeles en die Hôtel Plaza Athénéé in New York en verskeie restaurante in Illinois.

Die Portillo’s Hot Dogs restaurant in Illinois met sy denkbeeldige verdiepings teen die mure

Pilot Pete’s restaurant in Schaumburg Illinois met die vliegtuigmotief uit vervloeë dae

Hotel Plaza Athénéé New York

Hierdie Londense Kerstoneel was vir ‘n privaat partytjie by Lake Geneva

En hierdie romantiese landskap het hy op ‘n muur van ‘n foyer van ‘n luukse huis in Oakbrook Illinois gedoen.

Gaan kyk by http://www.pretoriusstudio.com/ vir nog voorbeelde van sy mooi werk


Responses

  1. Dit is beautiful!
    Ek sal dit graag op die huis se ceilings wil laat doen.

  2. WOW!

  3. Dit is BEELDSKOON…


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: