Posted by: schabbers | Maart 8, 2010

Kogelbaai

Net anderkant Gordonsbaai, as jy om die punt van die berg gaan, lê hierdie mooiste mooi uitsig vir jou en wag…….Kogelbaai, Bettiesbaai, Rooiels en in die verte…..Hangklip

Ek dink hierdie gedeelte van die Kaap is vir my die mooiste!


Responses

  1. Vir iemand wat smag na ‘n break is hierdie nie goeie kykstof nie *snik* *snik*😆


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: