Posted by: schabbers | Maart 16, 2010

My daaglikse brood

Ek gee vir jou brood

…… as jy honger na my kyk

Ek gee vir jou my hand

…… as jy ‘n bietjie eensaam lyk

Ek gee vir jou ‘n smile

…… as daar ‘n traan oor jou wange loop

Ek gee vir jou my woorde

…… dis my daaglikse brood

Seermaak-mooi woorde uit Jak de Priester se nuwe boek en show “BROOD”

Hy mag maar sy brood deur skryf verdien!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: