Posted by: schabbers | Maart 27, 2010

My blog verjaar vandag!!!!

Happy een jaar verjaarsdag my blog!

Het my doel bereik – om elke dag iets MOOIS te post ……vir ‘n jaar lank!

En ek het nie een dag gemis nie!

365  posts oor GOED-WAT-VIR-MY-(PERSOONLIK)-MOOI-IS

MY HEEL EERSTE BLOG POST:

‘n Vuurtoring is een van my favourite goed – veral die met helder geverfde strepe.

Responses

  1. Baie geluk! Dis ongelooflik en wys mens net weer hoeveel daar is om voor dankbaar te wees. Dankie. Jou blog is verseker een van my gunsteling gunstelinge.

  2. So bietjie gemis…. maar happy happy elke geval!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: