Posted by: schabbers | April 10, 2010

HET JY GEWEET: Celsius versus Fahrenheit

Die CELSIUS temperatuurskaal is in 1742 ontwerp.

Dit is vernoem na die Sweedse astronoom, Anders Celsius (1701-1744).


Vriespunt is by 0 grade

Kookpunt is by 100 grade

Hierdie skaal word deur die meeste lande gebruik.


Die FAHRENHEIT-skaal is in 1714 ontwerp.

Dit is ontwerp deur ‘n Duits gebore Nederlandse fisikus Gabriel Fahrenheit (1686-1736)


Vriespunt is by 32 grade

Kookpunt is by 212 grade

Dit is deesdae eintlik net in Amerika waar temperature volgens hierdie skaal gemeet word.

Die verhouding tussen Celsius en Fahrenheit is:

Grade F=(9/5)x grade C + 32

Bron:  GOED OM TE WEET deur Hans Büttner en George Claassen


‘n Mooi seël wat Celsius se belangrike bydrae tot die wetenskap herdenk.



Responses

  1. Ja, net die Amerikaners wat anners moet wees. Ek is bly vir oom Celcius, want ek verstaan sy skaal beter.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: