Posted by: schabbers | Julie 20, 2010

HET JY AL JAK SE MOOI WOORDE OOR WOORDE GEHOOR?

Woorde huil soms

lang trane van die hart

woorde huil soms

tot alles heel raak

tot alles nuut raak

tot

jy

weer mens raak

Uit:  Woorde huil soms deur Jak de Priester

in sy boek “BROOD”


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: