Posted by: schabbers | Julie 22, 2010

HET JY GEHOOR WAT LIEZEL VANDAG TE Sê HET?

VREEMDELING

jy kyk op en jy vra…

hoekom?

Jy sms my en jy sê…

waarom?

Jou hartseer en jou pyn

tel ek op in ‘n email

Jy soek antwoorde

hulp

raad

Soos die dag aanbreek

probeer ek…

ek luister

ek praat

ek gee om

en verstaan

Ek kyk op en sê

Dit is hoekom

Ek sms en se

Jy weet waarom

My woorde probeer genees

dis al wat ek kan bied

Eens was ons vreemdelinge

elkeen op sy eie pad

soms donker

alleen

gevul met smart

Nou is alles anders

jy is my gunsteling denim

en ek jou gunsteling boek

So skryf ons lewens-stories hul self

stories vol vreugde, geluk en liefde

Ek lees jou hoofstuk elke dag

en jy, jy lees myne..


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: