Posted by: schabbers | Julie 23, 2010

HET JY AL GESIEN HOE MOOI PERS IS?


Responses

  1. Ek wens ek kon die geluid wat my lyf gemaak het toe ek FANTASTIESE foto’s sien, neerskryf! Dis iets soos oegh oe So ‘n sug of iets. ONGELOOFLIK! Dankie dat jy dit met ons deel. Wanneer is dit geneem? en waar? Frankryk?????

    • ja die foto’s is fantasties. En ek wens ek kon sê ek het dit self geneem. Maar ek het dit gegoogle. Dit is in Frankryk. Wens ek kon dit met my eie oë sien! Ek is ‘n groot Tour de France-fan en my grootste droom is om ook eendag in een van daai karavane die hele roete agter die fietsryers aan te trek van plek tot plek. En die Lavenderfields en Sonneblomvelde van naby te beleef. Ek hou nie van die winter nie, maar winter is vir my: TdF+lavenderfields+sonneblomme+brei.
      Dankie dat jy by my blog ingeloer het.

  2. Dis regtig baie mooi. Ruik seker ook sommer lekker daar in die omgewing.

  3. Werklik sprokiesmooi.

  4. Ek het hoeka vanoggend oor pers geblog😉

  5. dit is onbeskryflik mooi en my gunsteling kleur , baie dankie vir die deel dit maak my oneindig gelukkig xx


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: