Posted by: schabbers | November 26, 2010

Die mooiste sprokies van Grimm

Daar het ‘n nuwe sprokiesboek verskyn

Marita van der Vyver het die sprokies gekeur wat vir haar die mooiste was en Piet Grobler het die mooiste mooi illustrasies gedoen.

Die prins red vir Doringrosie

Eens op ‘n tyd was daar ‘n land wat altyd donker was.  Maar toe ontdek vier vriende ‘n verligte bal wat hulle aan ‘n boom ophang – en toe was daar lig!

Die wolf nader die sewe bokkies

Die prinses met die goue rok soos die son

Die jagter en die beer

Repelsteeltjie besig om goud te weef.

Teen R260 is dit dalk duur vir ‘n kinderboek.  En of klein kindertjies hierdie mooi illustrasies werklik sal waardeer, twyfel ek.

Die illustrasies máák die boek en ek sit dit definitief op my Kersfeeslysie!   Sodat ek my die hele jaar kan verlustig aan Piet Grobler se ongelooflike tekentegniek.


Responses

  1. SJoe, is die illustrasies nie absoluut wonderlik nie!

  2. ek wens ek kon so teken


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: