Posted by: schabbers | Desember 23, 2010

Liggeeldae

Van al die liggeel dae

teken ek hierdie een op;

dat ek later kan weet hoe swerms

duiwe van die dakke waai,

en dat ek, as ek wil,

later kan lees van ‘n liggeel

dag en van jou hier langes my

 

WILNA STOCKENSTRöM

 

 


Responses

  1. So mooi!

  2. […] Mariana – my ver vriendin van mooi woorde. Dankie dat jy my ‘n skouer en oor gegee het deur die jaar. […]


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: