Posted by: schabbers | Maart 11, 2011

Toorwoorde roep my

Dis die naam van die bundel lirieke en gedigte uit die pen van Valiant Swart wat so pas bekend gestel is by die Woordfees.

 

WAAR DROMERS DWAAL

net links van die ewewig

en regs van die balans

tussen die vorige geleentheid

en die laaste kans

Daar waar eggo teen die weerklank slaan

daar kom jou drome vandaan

 

Hierdie bundel mooi woorde is beslis hoog op my lysie van MOET Hê items!


Responses

  1. Sjoe!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: