Posted by: schabbers | Maart 16, 2011

Gian Groen se mooi woorde

Ek laai vir jou die sterre in my knapsak

Ek steel vir jou die maan en bring dit saam

In daai maanskyn en candlelight aande

is ek hier by jou


Aan die einde van die melkweg,

ver van pyn

In ons mooiste, mooiste somer

bly ons maan blou

 

Uit die liedjie:  Rooiwyn en Candlelight

Op die album:  Met die maan gepla


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: