Posted by: schabbers | Maart 18, 2011

HET JY GEWEET?

*  geldmunte het 3000 jaar gelede in Oos-Turkye ontstaan

– dit is op growwe klonte metaal met die koninklike wapen gestempel

*  die eerte papiergeld is in China uitgereik (in 650 nC)

–  omdat daar ‘n tekort aan munte was

*   tjeks  is voor die banknote ontwikkel

–  dit was oorspronklik ‘n soort skuldbrief wat bly voortbestaan het

*  In 1659 skryf Nicholas  Vanacker die eerste tjek uit wat deur ‘n Britse bank gewissel is.

*  In 1661 reik die Riksbank in Stockholm, Swede, die eerste banknote uit



Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: