Posted by: schabbers | Maart 25, 2011

Die beginsel van stof

Dis die naam van Breyten Breytenbach se nuutste digbundel.

Dis in ‘n sekere sin ‘n terugskouing  op die lewe en sy digkuns en die tema van verganklikheid en oud-word loop sentraal deur die bundel.

‘n Breytenbach testament!

Liewe gedig, bly by my.

Moet my nie nou so na aan die einde

in die steek laat nie.  Ons kom al baie stories saam

oor die jare en getye, deur lande en landskappe en liefdes

en geheime kamers waar galge getroon het,

van die een masker na die ander

apestreek of apostroof of begrafnis.  Wie ken my beter?

 




Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: