Posted by: schabbers | Mei 15, 2011

Die heuwels IS fantasties

……….. met Coenie de Villiers se liedjie

WONDER BO WONDER

Jy kan sê dis alles toeval

dis maar soos dit is

Twee mense wat mekaar ontmoet

deur die noodlot so beslis.

Ek was al vantevore hier

waar ons ons bevind

waar mens ewigdurend trou beloof,

maar jy’s later onbemind.

Maar jy trek my soos die maan die gety se eb en vloed

jy laat my dalk weer glo en jy gee my dalk weer moed

want wonder bo wonder 

uiteraard onbeplan.

Hoe vat ons nou hierdie ding verder

en hoe keer ons dit dan?

wonder bo wonder 

uiteraard onbeman

As alles weer in mekaar inval

sal jy my oortuig om die stukke weer op te tel.

So word ‘n mens versigtig 

so word mens katvoet wys

as almal iewers heengaan

bly jy dikwels tuis

want jy’t later te veel letstels 

wat soos soeweniers die hart laat huiwer

en versigtig maak jy hom liefs apart.

Is dit nie die mooiste mooi seermaakmooi woorde van ‘n woordmeester nie?

Herinner my baie aan DAAR’S ‘N PLEK WAT EK VAN WEET

En as hierdie man begin sing op snit nr 13, dan slaan die hoendervleis my uit van mooigeit!






Responses

  1. Dis sooooo mooi. ‘n Coenie de Villiers meesterstuk. Xx


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: