Posted by: schabbers | Junie 2, 2011

Die mooiste mooi liefdesgedig

my woning wemel van woorde en wysies

en die mooistes is oor jou

my hart is ‘n matras waarop ons netjies pas

net oor ek netso van jou hou

 

ek soek jou op die stoep in die middag

ek kry jou in die tuin

jy voer eende en duiwe met jou hande

jy laat die winterson deur die riete skyn

 

Klein parmant

met my ring aan jou hand

fyn diamant

wat in my binnekant brand

soos spore op ‘n strand

soos ‘n wind in ‘n koringland

aspris en astrant

klein parmant

 

Deur:  Valiant Swart:  TOORWOORDE ROEP MY


Responses

  1. Jipja!

  2. Stunning!

  3. Boodskappe is baie mooi

  4. Baie mooi.

  5. Wow!

  6. Oe, dis mooi!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: