Posted by: schabbers | Junie 15, 2011

Londen kom so vinnig in jou bloed

Met jou rugsak en jou paspoort en baie moed

Wel so sê Jak de Priester

En volgende week gaan ek self kyk of dit die waarheid is.

Ek gaan die Tube na Picadilly Circus toe vat

By Leicester Square ‘n Burger King special eet met bacon en baie cheese

In Bond street Starbucks koffie drink

en my kompas gaan my beslis Oxford street toe lei.

Ek wens ek kon my wêrelde een maak

‘n bietjie son, ‘n bietjie see en my ma se tee

(Uit:  AIRMAIL – deur Jak de Priester in sy boek BROOD)


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: