Posted by: schabbers | Julie 5, 2011

Christina Aguilera IS Burlesque

PRETTY WOMAN was nog altyd die topfliek vir my.

Maar BURLESQUE kom amper-amper daar!

Christina Aguilera is net skitterend:  toneelspel, sang en dans.

Cher is net-net so in haar skaduwee, maar skitter nog soos ‘n ou diamant.

Dis ‘n fliek wat ek oor en oor en oor sal kyk.

Die (nakerige) tonele is smaaklik gedoen, die humorsin is fyn, die dansnommers spectacular en daar is natuurlik ook ‘n love story………

Absolute heerlik vermaak en jy vergeet van die wêreld om jou.

C’EST MAGNIFIQUE!!!!!!!!!!


Responses

  1. Ek was ook mal daaroor. Kan nie wag vir die DVD nie


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: