Posted by: schabbers | Julie 7, 2011

Stef Bos sê…..

Vandag:

het ek

die name van die strate verander

die stad verlos van eiendomsontwikkelaars

‘n woestyn water gegee

en van die berge valleie gemaak

 

Die heelal herskommel

die grens van die ewigheid vasgelê

die planete rondgeskuif

en die sterre só neergesit

dat die toekoms veel beloof

 

En toe êrens koffie gedrink

om ‘n bietjie orde te skep

in die metafisika

 

Daarna:

besluit om die liefde te bel

om ‘n afspraak te maak

en bymeaar te kom

om te sien

hoe nou verder

 

Ten slotte:

gekyk

hoe om myself weer heel te maak

 

Nogtans

het ek besluit

om niks te doen nie

 

 

op hierdie sewende dag

 

In sy boek:  STILLEWE


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: