Posted by: schabbers | Julie 13, 2011

Kompromie

Jy moet deur ál my lae delf –

as jy my werklik lief wil hê –

tot jy uiteindelik jouself

volmaak onder die sooi sien lê.

 

En jy sou ook my hart kon wen

as jy maar eenmaal, onbevrees,

na my wou kom en my leer ken –

en leer om net myself te wees.

 

Koos du Plessis

Uit:  ERFDEEL


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: