Posted by: schabbers | Julie 14, 2011

Spatsels kleure

Ek het verlief geraak op die werk van James William Turner, die Engelse landskapskilder (1775 – 1851).

Was bevoorreg om een van sy bekendste werke RAIN STEAM AND SPEED in die National Gallery in Londen te aanskou.

 

Op 15-jarige ouderdom is daar al een van sy skilderye in die Royal Academy in Londen uitgestal en op 20 was baie afdrukke van sy werke so gewild dat hy homself en sy studio onderhou het.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: