Posted by: schabbers | Augustus 16, 2011

Verjaarsdag = oud word

As ek oud word

wil ek oud wees

Geen gladgestrykte plooie 

geen uitgewiste spore

van geluk en verdriet

maar ‘n oop verlede

‘n landkaart

wil ek wees

waarop jy my lewe 

kan lees

Stef Bos (Stillewe)

 


Responses

  1. SO wil ek ook oud word en wees!

  2. Dus presies my hart se verlange om so oud te word…


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: