Posted by: schabbers | September 28, 2011

My huis is….

My huis is nie ‘n plek nie –

‘n kamer of ‘n land nie

My huis is nie ‘n tuin nie, 

‘n dak of selfs ‘n deur nie.

 

My huis is waar my kinders is.

 

Ek is tuis as ek kan weet

waar elkeen hom of haar bevind

dis al wat ek moet weet.

 

Geskryf deur:  Coenie de Villiers uit die liedjie  HART VAN GLAS op sy nuwe cd “HART VAN GLAS”


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: