Posted by: schabbers | Oktober 12, 2011

Jy

Sterk geskouer en fors stap jy deur hierdie lewe,
met leeuehart gegraveer oor jou bors,
vorstelike bloed,
wat voorstedelike strewes verdring,
met hande,
wat jou fynbenaarde aard verraai,
wat hout van wig na lier verdraai,
en dan, gestryk, die boom laat sing.

So pers jy uit my siter soeter klank,
met die aanstap van die jare,
met jou hande en jou hart.

Geskryf deur:  Emma Bekker


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: