Posted by: schabbers | Oktober 20, 2011

Onder dieselfde maan

Ek wonder as jy so stap
Wat is dit wat jy sien?
Wat is dit wat jy dink?
Sou jy weet
Sal jy teen die tyd al vergeet
dat ek dink
aan jou
As ek so wegloop en onthou
Jou glimlag teen die muur
In die skaduwee se gluur
Sou jy weet
Jy sou weet
As jy wegstap en my vergeet
Dat ek weet
Dat jy weet
Dat ons saam onder dieselfde
maan sou wees
En ek vrees
dat jy omdraai en vir altyd
weg sal wees.

Geskryf deur:  Liezel Els


Responses

  1. Dis VREESLIK mooi!!!

  2. Dis Pragtig!!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: