Posted by: schabbers | Maart 27, 2012

Venus, Jupiter en ‘n sekelmaan

VENUS:  108 miljoen km vanaf die aarde

JUPITER:  861 miljoen km vanaf die aarde

DIE MAAN:  383 km van die aarde af

SAAM VORM HULLE DIE MOOISTE SKOUSPEL OP 26 MAART 2012

TT CLOETE skryf:

 

U wat planete kaats

en melkweë versit

wat is melaats

vir U wat ‘n seer pinkielid

voor U almagtige mag

 

U wat ligjare meet

en ‘n ewigheid onthou

U moet tog ook weet

van my en met my rekening hou

U’s tog ook op my bedag.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: