Posted by: schabbers | April 11, 2012

Wat ek wil en nie meer wil…

Ek wil nie meer my gedagtes in uitgerekte truie indruk nie-
die vet weet, ek is moeg vir uitgewaste uitdrukkings
en gaterige idees wat met dun gare aanmekaargeflans is.

Deurleefdheid het in my ‘n versugting na afgespitsheid geskep:
Nou wil ek my denke in kokketerige korsette indruk en
ek wil sinne weef wat met dubbeldraad betekenis aanmekaargenaai is.

 

© Emma Bekker

 

 


Responses

  1. wow… aangryplik


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: