Posted by: schabbers | Mei 12, 2012

My ma…..

* ruik altyd soos huis

* kook my gunsteling kos

* kan alles sien en alles hoor

* weet alles

* mis my as ek by maatjies oorslaap

* lyk altyd mooi

* spoor my altyd op as ek wegraak in die winkels

* sê ek is die slimste kind in die wêreld

* bly  lief vir my, selfs al vergeet ek om my tande te borsel

* se skoot is die beste plek as ek hartseer is

* is altyd bly om my te sien

* het altyd iets om te eet as ek honger is

* laat my beter voel as ek siek is

* kan op dieselfde tyd na my luister én TV kyk

* sit my saans in die bed

* is net soos my pa – net baie sagter

* sal jou ma enige tyd ore aansit!


Responses

  1. Ag, ek hou hiervan!

  2. So oulik🙂

  3. Ek hou van!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: