Posted by: schabbers | Julie 26, 2012

In die niks alom

tussen ons

lê ses ja sewe

gruiswoestyne en ‘n hewige

reis

 

ek pak my kamele af

en laat my valke vry

 

bly in ‘n deursigtige tent

 

waar onvertrapte sand

en groot oop nagte

 

stadig asemhaal

om my

 

SPERGEBIED in haar nuutste digbundel IN DIE NIKS ALOM

Deur:  RENé BOHNEN©

 


Responses

  1. So in my naiwiteit loots ek ‘n soektog op Google na dit wat mooi is en strompel toe oor jou Blog. Dit is waarlik mooi. Hierdie gedig getuig van ‘n nugtere skone heldere eenvoud wat terugstaar na binne. Baie dankie!

  2. Jou blog inspireer my en dryf my om weer my hartswoorde neer te pen.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: