Posted by: schabbers | Augustus 7, 2012

Ek het jou lief

ek het jou lief
soos water die aarde liefhet
ek wil naby jou wees

ek wil in jou wees
in jou are

en as ek weg van jou was
wil ek na jou toe kom
op jou neerdaal
in die reën
in die intrekreën

of snags skelm
in die geheime gang
van die dou

NOG LIEF:  Geskryf deur Pirow Bekker©


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: