Posted by: schabbers | Augustus 21, 2012

Bome

 

Elkeen is uniek.

En hulle is altyd daar – lank voor ons gekom het en lank nadat ons gegaan het.

Hulle haal vir ons asem en maak vir ons suurstof.

Bome stel ons gerus en ondersteun ons.

En dit doen hulle bloot deur op een plek te staan.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: