Posted by: schabbers | Augustus 23, 2012

Die Heelal lag in sterre

Die Heelal lag in sterre.
Meteoriete deel grappe wat nie gevang kan word nie,
kleurblinde teleskope tel nie die Melkweg se swart vere op nie.
Ons deel eers in die Kosmos se gelag as ons met die Groot Verskiet versmelt en deel word van die nag.

 

Geskryf deur: Emma Bekker©


Responses

  1. dit is verruklik mooi.*………..*.die geheimenise van die sterre hemele sal nog eeue neem om uitgevind te word.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: