Posted by: schabbers | Augustus 4, 2009

Cottage Furniture

My Achilles heel!!!!

rosesAlhoewel my beursie nooit dik genoeg hiervoor sal wees nie!

sideboard‘n Mens kan tog seker maar droom ……..

kamer2……van jou huisie by die see

stoel……gevul met meubels soos die

tafel……en selfs ‘n naambordjie soos een van die

cottage_signs


Responses

  1. sjoe, dis baie mooi

  2. ek verstaan nie hoekom ek vandag vir die eerste keer op hierdie wonderlike blad afkom nie – glo nie aan toeval nie – sjoe, hierdie is ‘n verrykende ervaring – so om die nuwe jaar te begin. Sal gereeld inloer en adverteer.


Lewer kommentaar

Kategorieë